Volstruisleer baie gewild vir die maak van Amerikaanse en Meksikaanse stewels.

Loading player...
Johan Gunter sit sy gesprek voort met die besturende direkteur van Cape Karoo International en hulle gesels oor volstruisleer wat vir die maak van Amerikaanse en Meksikaanse stewels gebruik word.
2 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min