Miniatuur donkies dra by tot diversiteit op die plaas.

Loading player...
Met die oog op Nampo Alfa in Oktober maand gesels Isabel van Tonder met Angelique du Preez oor miniatuur donkies en diversiteit op die plaas.
31 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min