John Mellville praat oor die voedingsbestuur riglyne vir vroegspeen van lammers en dan is dit ook tyd vir die wolmark.

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville oor die voedingsbestuur riglyne vir vroegspeen van lammers en dan is dit ook tyd vir Kallie Killian met die nuutste in die wolmark.
28 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min