Veldbrande kan kospryse opjaag.

Loading player...
Veldbrande en die gepaardgaande skade daarmee kan kospryse verhoog volgens Dawie Maree, Hoof Inligting en Bemarking by FNB Landbou.
27 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min