Minister van Landbou, John Steenhuisen gesels oor vroue se rol in Landbou.

Loading player...
Met die fokus op Vrouemaand gesels Isabel van Tonder met die Minister van Landbou, John Steenhuisen oor vroue se rol in Landbou.
19 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min