Wilna Strauss gesels oor die Anatoliese Herdershond as hulp op die plaas.

Loading player...
Met die fokus op die komende Nampo Alfa in Okt maand gesels Isabel van Tonder met Wilna Strauss in die Noordwes omgewing oor Anatoliese herdershonde en hul plek op die plaas.
18 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min