Hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur

Loading player...
Die kabinet het ’n hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur, waarvan besonderhede voorlopig vertroulik bly. Ministers Parks Tau en John Steenhuisen sê dit sluit marktoegang vir hoender, bloubessies en varkvleis in, met streng biosekerheidsmaatreëls…
12 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min