Deon & Karin gesels vandag: Gebroke verwagtinge tot hartseer en alleen

Loading player...
Almal gaan in die huwelik in met verwagtinge, wat doen jy wanneer dit jy is met wie dit gebeur? Daar is mooi beginsels om ons te help om ook hier in oorwinning te staan.
11 Aug 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Huwelikseer gebeur nie net sommer nie.

Baie klein dingetjies kan jou huwelik so seermaak dat jy voel jy moet skei. Die goeie nuus is daar is regtig antwoorde uit God se woord vir al jou uitdagings. Toets jouself of jy bydra to die vreugde of seer in jul verhouding.
12 Jan 1 hr 27 min

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 2025 1 hr 28 min