NUTRI Feeds: Oorgangslekke speel sleutelrol in kuddebestuur

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Phillip Lee, tegniese verkoopsbestuurder vir herkouers by NUTRI Feeds
12 Aug 2025 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min