Van antiekwinkel tot soet sukses

Loading player...
Frits van Reyneveld, medestigter van Darling Sweet, deel die storie agter hullle besigheid.
28 Jul 2025 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min