Skaapbestuur: Optimale produksie en koggelramme

Loading player...
In ons weeklikse insetsel oor skaapbestuur gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor hoe om jou ramme te bestuur vir optimale produksie asook oor koggelramme….
24 Jul 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min