ToekomsVenster | Laat Sy lig skyn

Loading player...
Die teenwoordigheid, hulp en ondersteuning van God te midde van krisisse van allerlei aard is die hoop waaraan ons vashou.
23 Jul 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min