Doelbewuste brandstigting verwoes weiding van Vrystaatse grensboere

Loading player...
Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys oor die Vrystaatse grensboere wat voortdurend geteister word met veldbrande wat moontlik gestig word en ook die onbegaanbare paaie wat ook die boere se veiligheid in gedrang bring.
21 Jul 2025 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min