BKS-Indaba: Harde waarhede in kalklig

Loading player...
’n Spesiale span sal ná die nasionale indaba oor bek-en-klouseer (BKS) wat tans in Pretoria gehou word, aangestel word om alle voorstelle in ’n tydgebonde aksieplan te konsolideer. “Biosekuriteit is nie ’n las nie - dis ’n voorvereiste vir groei,” het John Steenhuisen, die minister van landbou, het tydens die opening laat weet en gewaarsku Suid-Afrika se huidige stelsel om die siekte te bestuur, is nie meer volhoubaar nie.
21 Jul 2025 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min