BKS in Vrystaat: Moenie benoude spronge maak nie

Loading player...
Na die uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat het Johan Gunter met PD Cilliers gesels om sy mening te hoor oor hoe om hierdie probleem te beperk watter uitwerking gaan dit op die uitvoermark het.
16 Jul 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min