Tydlose meesterstuk kry nuwe verwerking met Anna-Mart van der Merwe tydens Vrystaat Kunstefees

Loading player...
Uit die pen van Tennessee Williams is die welbekende "The Glass Menagerie" sorgvuldig verwerk deur Nico Scheepers wat ook ‘n Suidafrikaanse aanslag tot die verhaal gee. Anna-Mart van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en praat net met lof van haar mede spelers sowel as Nico Scheepers se kreatiwiteit en hartroerende verwerking. OFM is trotse mediavennoot van vanjaar se Vrystaat Kunstefees en kaartjies is by Webtickets beskikbaar.
14 Jul 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min

Emerging artists present their works in contemporary exhibition at Oliewenhuis Art Museum

Oliewenhuis Art Museum is excited to host the exhibition Beyond Walls: Emerging Contemporary Voices, curated from the ArtbankSA Collection. Unlike traditional museum collections confined to institutional walls, ArtbankSA operates as a dynamic platform that circulates emerging artists' work through leasing and sales to collectors and the general public. This exhibition…
26 Jan 3 min

’n Persoonlike reis deur van sy gunstelling musiek met Steinway-pianis Charl du Plessis

Steinway-kunstenaar Charl du Plessis stel sy twaalfde album en tweede solo-opname, My Favourite Things, bekend. Die opname bied ’n fyn saamgestelde program wat sy veelsydige musikale identiteit weerspieël en met gemak beweeg tussen klassieke klaviermusiek en jazz-geïnspireerde interpretasies. Hy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om ook…
21 Jan 3 min