AgriSA waarsku teen VSA-tariewe: Landbou-uitvoer in gedrang

Loading player...
AgriSA het ernstige kommer uitgespreek oor die Verenigde State se besluit om vanaf 1 Augustus ’n invoertarief van 30% op alle Suid-Afrikaanse landbou-uitvoer toe te pas, en doen ’n beroep op dringende, strategiese optrede om die sektor te beskerm. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotzé.
10 Jul 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min