Landboubegroting

Loading player...
Die minister van landbou, John Steenhuisen, het Dinsdag (8/7) die departement van landbou se 2025/26-begroting in die Nasionale Vergadering voorgelê met ’n visie van ’n meer gefokusde, inklusiewe en volhoubare landboustelsel.
9 Jul 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min