Woolwise is 'n inisiatief van die Universiteit Vrystaat waar afvalwol in viltprodukte omskep word.

Loading player...
Afvalwol wat eintlik weggooiwol is, is deesdae die hoofproduk in ’n werkskeppingsprojek van die Vrystaat Universiteit (UV).
8 Jul 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min