BKS-maatreëls opgehef in Oos-Kaap, Limpopo

Loading player...
Die Rooivleis Bedryfsdienste het dr Peter Evans as hoofveearts aangestel as reaksieleier wat sal toesig hou oor die Bek-en-Klouseer werkgroep. Vrydag is ook bekendgemaak dat die maatreëls opgehef is in die Oos-Kaap en Limpopo. Johan Gunter het meer…
8 Jul 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min