Twee groot kompetisies vanToyota SA

Loading player...
Toyota SA bied weer vanjaar twee groot kompetisies aan, die New Harvest en ook die Toyota Communal Association kompetisie. Isabel van Tonder gesels met Prof Carlu van der Westhuizen, hieroor…
7 Jul 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min