Skaapbestuur: Tref voorsorg vir koue

Loading player...
In hierdie week se skaanbestuur insetsel gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor die winter en kouefronte wat toeslaan. Hy doen ‘n beroep op boere om voorbereid te wees en skuilings reg te kry vir hul skape en lammers.
4 Jul 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min