Fairview Estates se Alpacas

Loading player...
Johan Gunter gesels met Corlia Boshoff oor die Alpacas waarmee hulle boer op die plaas Fairview Estates tussen Clarens en Fouriesburg…
30 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min