ToekomsVenster | Die laaste traan gehuil

Loading player...
As jy ouer word, begin jy dinge in perspektief sien. Die klein verskilletjies is nie meer belangrik nie. Trane lê vlak en omhelsings is volop. Dit waarin ons glo, bly die sement wat ons aanmekaar verbind.
30 Jun 2025 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min