Noord-Kaap het wynmaakpotensiaal van wêreldgehalte

Loading player...
Die Noord-Kaap beskik oor ideale natuurlike omstandighede vir wynproduksie. Só meen Hennie Huskisson, hoofwynmaker van GWK se Landzicht-wynkelder. In ’n onderhoud met OFM Agri se Isabel van Tonder beklemtoon hy die streek se unieke ligging, klimaat en waterbronne as belangrike faktore.
29 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min