Tina Kruger gesels alles Silwerskermfees 2025: Waar stories en talent ontmoet

Loading player...
Silwerskermfees 2025: ’n Viering van Afrikaanse film, nuwe talent en storievertelling.
Die fees bied ’n samevoeging van kort- en vollengte films, meesterklasse, paneelbesprekings en werkswinkels om filmmakers te ondersteun en te leer. Hoogtepunte sluit die Silwermark, waar konsepte aan kykNET en Showmax voorgelê kan word, en die Silwerskermtoekennings, waar die beste films en televisie-uitsette van die jaar vereer word, op 23 Augustus. Vanjaar vind die fees van Woensdag tot Saterdag, 20 tot 23 Augustus, by die Bay Hotel en Theatre on the Bay in Kampsbaai plaas.
25 Jun 2025 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
8 Jul 1PM 8 min

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
24 Jun 1PM 7 min