Vrystaat veediefstalforum kies leierskap

Loading player...
Die provinsiale veediefstalforum vergadering van die SAPD het plaasgevind op Dinsdag 24 Junie in Bloemfontein. Tydens hierdie vergadering is prof Andries Raath van die RPO gekies as voorsitter en Isabel Kruger van VS Landbou as vise-voorsitter.
Tydens hierdie vergadering is belangrike aspekte rakende veediefstal besrpeek. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger hieroor.
25 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min