Veediefstal, plaasaanval statistiek: Deel 1

Loading player...
Die eerste van ‘n reeks van 3 gesprekke oor veediefstal en plaasaanvalle 1 Januarie tot 31 Maart. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger by Vrystaat Landbou…
25 Jun 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min