Brandseisoen is hier: “Moenie wag tot dit brand nie”

Loading player...
Die winterseisoen gaan ook gepaard met verhoogde kanse vir weghol veldbrande. Elzette Boucher-Kruger gesels met die Noordwes-sambreelbrandbeskermingsvereniging voorsitter Eric Stoch om raad te kry…
23 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min