Bek-en-klouseer: Doen als moontlik om jou kudde te beskerm

Loading player...
Die huidige uitbreking van bek-en-klouseer in Suid-Afrika plaas die bedryf al verder onder druk. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die RPO meld daar is bykans daaglikse bevestiging van nuwe gevalle. Ook Karan Beef het intussen bevestig al drie hul groot voerkrale het positief vir die siekte getoets.
17 Jun 2025 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min