#1  Kiekeboe: Leeu

Loading player...
’n Nuwe titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en ’n magdom safari-diere!

Maklik om te gebruik kiekeboe skuifblaaie, ’n snaakse rymteks en verrassingsspieël-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met ’n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy te stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekeboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel.

Dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou – en dit weer en weer sal wil lees.
Season 1 / Episode 1 1 Jun 2025 Afrikaans South Africa Books · Kids & Family