Wolveilings en wolafslaers: 'n kykie agter die skerms

Loading player...
Johan Guter gesels met wolafslaer Pierre de Lange, oor die opleiding en belangrikheid van hierdie beroep.
16 Jun 2025 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min