Skaapbeestuur: Verhoog veselwaarde

Loading player...
Johan Gunter gesels met OVK se John Melville oor waarna om te kyk vir veselwaarde verhoging en Dawie Killian het die nuutste vanaf die wolmark.
12 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min