Roscoe “Rumble” Pekeur van Montagu neem ’n nuwe uitdaging aan op Die Brug!

Loading player...
Roscoe staan op ’n kruispad in sy lewe, gereed om deur moeilike waters te stap en verandering te soek. Die uitdaging om ’n brug te bou na ’n miljoen, kan dalk die begin wees van ’n nuwe pad, maar selfs meer belangrik, ’n tyd om sy eie klowe te oorbrug en sy toekoms te hervorm. Beleef al die drama van Die brug, Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
11 Jun 2025 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
8 Jul 1PM 8 min

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
24 Jun 1PM 7 min