SAPV verwelkom massa inentingsveldtog

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf het die regering se aankondiging van ’n massa-inentingsveldtog teen voëlgriep met groot entoesiasme verwelkom. Elzette Boucher-Kruger gesels met Izaak Breitenbach, bestuurder van die braaikuiken afdeling by die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging.
11 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min