Hommeltuie in die nag - RPO Vrystaat deel insig

Loading player...
Landbougemeenskappe kla toenemend oor hommeltuie wat dikwels in die nag oor hul eiendomme waargeneem word. Daar word gevra: “Wat doen hierdie tuie en wie is in beheer daarvan?” OFM Agri se Isabel van Tonder het by prof. Andries Raath, vise-voorsitter van die Rooivleisprodusente Organisasie in die Vrystaat gaan aanklop om te hoor wat hierdie organisasie rondom die verskynsel kon uitvind.
11 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min