Erich Pothumus oor Godly Revolution 2025

Loading player...
Johann Els gesels met Erich Posthumus, organiseerder van Godly Revolution 2025 wat op 15 Augustus by Choose Life in Pretoria plaasvind.
10 Jun 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Jou maat verdien respek en waardering

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Respek en Waardering.”
28 Oct 10AM 4 min

Stephanie Jordaan oor "Reset"

Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe begin begin met een besluit…” Johann Els wil meer weet.
22 Oct 10AM 14 min

Wynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge mededeelsaamheid” uit Handelinge 4:32.
22 Oct 11AM 6 min

Jannie van Niekerk oor die Muskathlon

Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings.
21 Oct 10AM 15 min

Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies

Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek.
20 Oct 10AM 16 min