Gateway News

--:--
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
11 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Weeskind

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Weeskind”…
9 Oct 11AM 6 min

Huweliksfokus: Agape liefde vir 'n lewenslange huwelik

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Agape Liefde vir ‘n lewenslange huwelik” uit 1 Joh 4:7.
8 Oct 10AM 3 min

Wynand du Preez - Moeilik om te verklaar

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die slinkse bestuurder in Lukas 16.
7 Oct 10AM 6 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer
7 Oct 11AM 5 min

Retief Burger: Fondasies - Sy opdrag

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Sy opdrag” in jou lewe.
7 Oct 11AM 4 min