RPO Vrystaat Jaarkongres: Veiligheid onder loep

Loading player...
Die RPO in die Vrystaat het verlede week hul jaarkongres gehou. Van die brandpunte wat bespreek is, is veiligheid. Isabel van Tonder het met vise-voorsitter prof. Andries Raath by die geleentheid gesel…
8 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min