Werkswinkel oor veiligheid en veediefstal in Senekal aangebied

Loading player...
Vrystaat Landbou het op 4 Junie ‘n werkswinkel oor veiligheid en veediefstal in Senekal aangebied. Om ons meer omtrent die werkswinkel te vertel gesels Johan Gunter met dr Jane Buys veiligheids-risiko-analis by VS Landbou.
8 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min