ToekomsVenster | ʼn Hedendaagse klaaglied

Loading player...
Dit kan tog nie so aangaan nie. Dit het tyd geword om te kla, by God te kla, en te pleit dat Hy in en deur sy kinders tussenbeide sal tree.
6 Jun 2025 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min