Skaapbestuur: skeerwaardes en wolnuus

Loading player...
Hierdie week gesels John Gunter en John Melville verder oor die verhoging van jou skeerwaarde en waarvoor om op te let en dan is dit tyd vir Dawie Killian van die OVK wolkantoor met die nuutste in die wolmark.
6 Jun 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min