Wys Jou Vleisfees op 13 Junie in Kimberley

Loading player...
Die Rooivleis Produsente Organisasie Noord-Kaap bied op 13 Junie in samewerking met Beefmaster die ‘Wys Jou Vleisfees’ aan in Kimberley. Elzette Boucher-Kruger gesels met Yolande Botha om meer te hoor…
4 Jun 2025 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min