Karan Beef oor BnK-uitbreking

Loading player...
Johan Gunter gesels met dr Dirk Verwoerd, veearts by Karan Beef oor die situasie tans by die Heidelberg voerkraal en hoe die bek-en-klouseer uitbreking vorentoe hanteer word…
4 Jun 2025 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min