Wat beteken verhoogde koringtarief?

Loading player...
’n Hoër tarief op ingevoerde koring bring goeie nuus vir koringprodusente, maar die volhoue sloering om hierdie tariewe af te kondig bly ‘n probleem. Elzette Boucher-Kruger vind meer uit by die vereniging vir Suid-Afrikaanse graan- en oliesaadhandel…
4 Jun 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min