AgriSA oor kommunikasiestrategie

Loading player...
AgriSA HUB, Johann Kotzé, het tydens ‘n Landbouweekblad gesprek by Graan SA Nampo Oesdag vertel hoe die organisasie kommunikasie benader asook raad met sosiale media.
2 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min