ToekomsVenster | Lewe as ʼn Christen van Maandag tot Sondag

Loading player...
Dié is nie ʼn swaarkry-lewe nie; dit is ʼn lewe van vreugde, maar ʼn vreugde wat gepaardgaan met verantwoordelikheid, hier en nou.
30 May 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min