Skaapbestuur: Skeerwaardes, uitdagings en wolnuus

Loading player...
Johan Gunter hoor by OVK se John Melville oor hoe om skeerselwaarde te verhoog en moontlikge problem; en Dawie Killian het die nuutste vanaf die wolmark.
30 May 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min