Landbouskool Hendrik Potgieter skaaphantering

Loading player...
Johan Gunter gesels met Anri Coetzee, Departementshoof van die Landbou afdeling by Landbouskool Hendrik Potgieter oor ‘n geakrediteerde sertifikaatkursus in skaaphantering wat vir 450 kinders aangebied word…
29 May 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min