Boer volhoubaar met oplossings van Eco Trades

Loading player...
Elzette Boucher-Kruger gesels met Izak Oosthuizen, die uitvoerende hoof van Eco Trades om meer oor hul sonkrag-oplossings vir die landboubedryf uit te vind…
27 May 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min